skepties [boodskap #140434] |
Fri, 14 October 2022 10:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skepties
Afbreking: skep•ties
Byvoeglike naamwoord: skepties
Vergrotende trap: skeptieser
Oortreffende trap: skeptiesste
Attributief: skeptiese
Betekenis:
• Wat geneig is om te twyfel; nie maklik glo wat hulle sien of hoor nie.
Gebruik:
• Ek is maar skepties oor al die beloftes wat gemaak is.
Sinoniem:
• agterdogtig
• huiwerig
• ongelowig
• onseker
• sinies
• terughoudend
• twyfelend
• twyfelsugtig
• versigtig
• wantrouend
• wantrouig
Afgelei:
• skeptikus
• skeptisisme
Vertaling:
Engels: sceptical, skeptical
Nederlands: sceptisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|