woordbou [boodskap #140431] |
Thu, 13 October 2022 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordbou
Afbreking: woord•bou
Samestelling: woord + bou
Selfstandige naamwoord: woordbou
Meervoud: –
Betekenis:
• Die manier waarop woorde gevorm en opgebou is.
Gebruik:
• Woordbou is die afdeling van die taalkunde waarin die verbuiging en vervoeging van woorde bestudeer word.
Sinoniem:
• morfologie
Afgelei:
• woordboukompetisie
Vertaling:
Engels: word building
Nederlands: woordbouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|