rondrits [boodskap #140430] |
Wed, 12 October 2022 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rondrits
Afbreking: rond•rits
Samestelling: rond + rits
Werkwoord: rits rond, rondrits
Verlede tyd: het rondgerits
Betekenis:
• Om van plek tot plek te beweeg; 'n reeks plekke in 'n kort tyd te besoek.
Gebruik:
• Ons het die naweek van wynplaas tot wynplaas rondgerits.
Sinoniem:
• rondbeweeg
• rondjakker
• rondreis
• rondry
Vertaling:
Engels: to zip around
Nederlands: rondritsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|