rekenaarstudie [boodskap #140429] |
Wed, 12 October 2022 17:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekenaarstudie
Afbreking: re•ke•naar•stu•die
Samestelling: rekenaar + studie
Selfstandige naamwoord: rekenaarstudie
Meervoud: –
Betekenis:
• Vakgebied vir die bestudering van rekenaars en dataverwerking.
Gebruik:
• Ek hou van programmering en wil graag rekenaarstudie op hoërskool neem.
Sinoniem:
• rekenaarwetenskap
Vertaling:
Engels: computer study
Nederlands: computerstudie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|