kruispad [boodskap #140423] |
Tue, 11 October 2022 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kruispad
Afbreking: kruis•pad
Samestelling: kruis + pad
Selfstandige naamwoord: kruispad
Meervoud: kruispaaie
Verkleinwoord: kruispaadjie
Meervoud van verkleining: kruispaadjies
Betekenis:
• 'n Pad wat met 'n ander pad kruis.
• (figuurlik) 'n Tyd of plek wanneer 'n belangrike besluit geneem moet word.
Gebruik:
• Draai regs by die tweede kruispad.
• Ons staan vandag weer by die kruispad en moet besluit wat se toekoms ons vir ons kinders wil hê.
Sinoniem:
• aansluitingspunt
• afdraaipad
• kruising
• kruisweg
• uitdraaipad
• verbindingspunt
Vertaling:
Engels: crossing, crossroads, intersection
Nederlands: kruising, kruisweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|