bedryfsuitgawe [boodskap #140415] |
Mon, 10 October 2022 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedryfsuitgawe
Afbreking: be•dryfs•uit•ga•we
Samestelling: bedryf + -s- + uitgawe
Selfstandige naamwoord: bedryfsuitgawe
Meervoud: bedryfsuitgawes
Betekenis:
• 'n Onkoste wat 'n sakeonderneming aangegaan om inkomste te genereer.
Gebruik:
• Uitgawes soos salarisse, versekering, waardevermindering, skryfbehoeftes, die huur van kantore, ens. is voorbeelde van bedryfsuitgawes.
Vertaling:
Engels: operating expenditure
Nederlands: bedrijfsuitgaven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|