Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rog
rog [boodskap #140413] Sun, 09 October 2022 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rog
Rog
rog
Afbreking: rog


Selfstandige naamwoord: rog
Meervoud:

Betekenis:
• Soort graan, kleiner en harder as koring, Secale cereale.

Gebruik:
Rog word gebruik om meel, rogbrood, rogbier, whisky en veevoer te maak.

Afgelei:
• rogakker
• rogbrood
• rogmeel
• rogoes

Vertaling:
Engels: rye
Nederlands: rog

'n Rog in die see.
'n Rog in die see.

Selfstandige naamwoord: rog
Meervoud: rogge, rôe
Verkleinwoord: roggie
Meervoud van verkleining: roggies

Betekenis:
• Soort haai met 'n breë, plat liggaam en 'n lang stert.

Gebruik:
• Ons het 'n rog in die akwarium gesien.

Afgelei:
• pylstertrog

Vertaling:
Engels: ray
Nederlands: rog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatreël
Volgende onderwerp: oftalmies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:02:48 UTC 2025