Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oftalmie
oftalmie [boodskap #140411] So., 09 Oktober 2022 14:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26008
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oftalmie
Afbreking: of•tal•mie


Selfstandige naamwoord: oftalmie
Meervoud:

Betekenis:
• Ontsteking of inflammasie van die oog.

Gebruik:
• Onbehandelde oftalmie kan tot blindheid lei.

Sinoniem:
• oogontsteking

Verwant:
• oftalmies
• oftalmoloog
• oftalmologie

Vertaling:
Engels: ophthalmia
Nederlands: oftalmie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invordering
Volgende onderwerp: maatreël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 18:14:37 UTC 2026