invordering [boodskap #140410] |
Sun, 09 October 2022 14:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
invordering
Afbreking: in•vor•de•ring
Samestelling: invorder + -ing
Selfstandige naamwoord: invordering
Meervoud: invorderinge, invorderings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van invorder.
Gebruik:
• Die Departement van Finansies is verantwoordelik is vir die opstel van die begroting en die invordering van belasting.
Sinoniem:
• inkasso
• kolleksie
• opeising
• verhaling
• versameling
Hiponiem:
• huurinvordering
• skuldinvordering
Afgelei:
• invorderingsbeampte
• invorderingskoste
Vertaling:
Engels: collection, recovery
Nederlands: invordering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|