parmant [boodskap #140406] |
Sat, 08 October 2022 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parmant
Afbreking: par•mant
Selfstandige naamwoord: parmant
Meervoud: parmante
Verkleinwoord: parmantjie
Meervoud van verkleining: parmantjies
Betekenis:
• Iemand wat parmantig is. 'n Uitdagende persoon.
Gebruik:
• Hy is 'n regte parmant.
Sinoniem:
• karnallie
• kwajong
• windgat
• wysneus
Afgelei:
• parmantig
Vertaling:
Engels: cocky/cheeky person
Nederlands: parmant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|