weghou [boodskap #140403] |
Sat, 08 October 2022 14:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weghou
Afbreking: weg•hou
Samestelling: weg + hou
Werkwoord: hou weg, weghou
Verlede tyd: het weggehou
Betekenis:
• Om verwyderd/ op 'n afstand te hou.
Gebruik:
• Die reuk van laventel kan muskiete weghou.
Sinoniem:
• uiteenhou
• uitmekaarhou
Afgelei:
• weghouding
Vertaling:
Engels: to keep away, hold off
Nederlands: weghouden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|