skrutineer [boodskap #140402] |
Sat, 08 October 2022 14:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skrutineer
Afbreking: skru•ti•neer
Werkwoord: skrutineer
Verlede tyd: het geskrutineer
Betekenis:
• (anglisisme) Om deeglik te ondersoek.
Gebruik:
• Die kontrak moet behoorlik geskrutineer word.
Sinoniem:
• fynkam
• inspekteer
• kontroleer
• nagaan
• naspoor
• ondersoek
Afgelei:
• skrutineerder
Vertaling:
Engels: to scrutinize
Nederlands: nauwkeurig onderzoeken, onder de loep nemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|