Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fossileer
fossileer [boodskap #140401] Sat, 08 October 2022 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fossileer
Afbreking: fos•si•leer


Werkwoord: fossileer
Verlede tyd: het gefossileer

Betekenis:
• Om tot 'n fossiel te versteen.

Gebruik:
• Sagte weefsel verrot meestal voordat dit kan fossileer.

Sinoniem:
• verhard
• verklip
• versteen

Afgelei:
• gefossileerd
• fossilering
• fossilisasie

Vertaling:
Engels: to fossilise
Nederlands: fossiliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woestynplant
Volgende onderwerp: skrutineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:08:23 UTC 2025