Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tarra
tarra [boodskap #140398] Sat, 08 October 2022 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tarra
Afbreking: tar•ra


Selfstandige naamwoord: tarra
Meervoud:

Betekenis:
• Die gewig van 'n leë voertuig of houer sonder inhoud (tarra = brutogewig - nettogewig).

Gebruik:
• Die karavaan het 'n tarra van 1600 kg.

Vertaling:
Engels: tare
Nederlands: tarra

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoesstroop
Volgende onderwerp: kodeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:31:24 UTC 2025