radius [boodskap #140396] |
Thu, 06 October 2022 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radius
Afbreking: ra•di•us
Selfstandige naamwoord: radius
Meervoud: radiusse
Betekenis:
• Lyn vanaf die middelpunt tot die omtrek van 'n sirkel; straal.
• Die kleinste van die twee voorarmbene; speekbeen.
Gebruik:
• Die radius van 'n sirkel is die helfte van die diameter.
• Die X-straalfoto wys dat die seun se radius gebreek is.
Afkorting:
• r
Vertaling:
Engels: radius
Nederlands: radius; spaakbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|