tweedimensioneel [boodskap #140395] |
Thu, 06 October 2022 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweedimensioneel
Afbreking: twee•di•men•si•o•neel
Samestelling: twee + dimensioneel
Byvoeglike naamwoord: tweedimensioneel
Attributief: tweedimensionele
Partitief: tweedimensioneels
Betekenis:
• Met twee dimensies (gewoonlik lengte en breedte, maar sonder diepte).
• (figuurlik) Vlak en sonder die nodige diepte.
Gebruik:
• 'n Beeldhouwerk is driedimensioneel, maar 'n skets of skildery is tweedimensioneel.
• Die boek se karakters is tweedimensioneel en die behoorlik ontwikkel nie.
Afkorting:
• 2D
afgelei:
• tweedimensionaliteit
Vertaling:
Engels: two-dimensional
Nederlands: tweedimensionaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|