Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mededeelsaam
mededeelsaam [boodskap #140394] Thu, 06 October 2022 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mededeelsaam
Afbreking: me•de•deel•saam
Samestelling: mede- + deel + saam


Byvoeglike naamwoord: mededeelsaam
Vergrotende trap: mededeelsamer
Oortreffende trap: mededeelsaamste
Attributief: mededeelsame

Betekenis:
• Wat bereid is om met ander te deel.

Gebruik:
• Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense. [Spreuke 22:9]

Wisselvorm:
• meedeelsaam

Sinoniem:
• barmhartig
• gulhartig
• ruimhartig
• vrygewig
• welwillend

Afgelei:
• mededeelsaamheid

Vertaling:
Engels: sharing
Nederlands: mededeelzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loswoel
Volgende onderwerp: tweedimensioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:03:05 UTC 2025