loswoel [boodskap #140393] |
Thu, 06 October 2022 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loswoel
Afbreking: los•woel
Samestelling: los + woel
Werkwoord: woel los, loswoel
Verlede tyd: het losgewoel
Betekenis:
• Om te woel en te wikkel tot iets los kom.
Gebruik:
• Die diewe het die man vasgebind, maar hy kon homself loswoel.
Sinoniem:
• bevry
• lostorring
• loswerk
• loswikkel
Vertaling:
Engels: to bustle loose
Nederlands: loswoelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|