Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjop-tjop
tjop-tjop [boodskap #140391] Thu, 06 October 2022 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjop-tjop
Afbreking: tjop•tjop


Bywoord: tjop-tjop

Betekenis:
• (informeel) Baie vinnig.

Gebruik:
• As ons saamwerk is ons sommer tjop-tjop klaar.

Sinoniem:
• blitsig
• gou-gou
• spoedig
• vinnig

Vertaling:
Engels: quickly
Nederlands: snel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftjop
Volgende onderwerp: trilhaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:11:36 UTC 2025