Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftjop
aftjop [boodskap #140390] Thu, 06 October 2022 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftjop
Afbreking: af•tjop


Werkwoord: aftjop, tjop af
Verlede tyd: het afgetjop

Betekenis:
• (informeel) Om swaar te kry; moeilike omstandighede deurmaak; klippe kou.
• (geselstaal) Om dit nie te maak nie; faal of om dood te gaan.

Gebruik:
• Sy weet hy gaan aftjop en probeer dit vir hom makliker maak.
• Ek wil die Kruger Wildtuin nog een keer besoek voor ek aftjop.

Sinoniem
• afskyt
• aftjop

Vertaling:
Engels: to suffer; to die
Nederlands: lijden; sterven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarvolgens
Volgende onderwerp: tjop-tjop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:15:30 UTC 2025