Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarvolgens
daarvolgens [boodskap #140389] Wed, 05 October 2022 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarvolgens
Afbreking: daar•vol•gens
Samestelling: daar + volgens


Voornaamwoord: daarvolgens

Betekenis:
• Volgens/ooreenkomstig dit wat genoem is.

Gebruik:
• Gehoorsaam my voorskrifte en leef daarvolgens. [Levitikus 20:8]

Sinoniem:
• dienooreenkomstig

Verwant:
• hiervolgens
• waarvolgens

Vertaling:
Engels: according to it
Nederlands: ernaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjop
Volgende onderwerp: aftjop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:08:36 UTC 2025