hittete [boodskap #140384] |
Tue, 04 October 2022 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hittete
Afbreking: hit•te•te
Bywoord: hittete
Betekenis:
• Baie amper; op 'n haar na.
Gebruik:
• Dit was so hittete of ons was in die gemors!
Sinoniem:
• ampertjies
• byna
• naelskraap
• rakelings
• skrams
Vertaling:
Engels: by the skin of one's teeth, by a hair's breadth
Nederlands: nauwelijks, op een haar na
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|