reënspinnekop [boodskap #140377] |
Tue, 04 October 2022 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënspinnekop
Afbreking: re•ën•spin•ne•kop
Samestelling: reën + spinnekop
Selfstandige naamwoord: reënspinnekop
Meervoud: reënspinnekoppe
Verkleinwoord: reënspinnekoppie
Meervoud van verkleining: reënspinnekoppies
Betekenis:
• 'n Jagspinnekop inheems aan Suider-Afrika, 25-30 mm lank, Palystes superciliosus.
Gebruik:
• Die gewone reënspinnekop se byt is nie gevaarliker as 'n bysteek nie.
Hiperoniem:
• spinnekop
Vertaling:
Engels: rain spider
Nederlands: regenspinnenkop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|