Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saambind
saambind [boodskap #140375] Tue, 04 October 2022 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saambind
Afbreking: saam•bind
Samestelling: saam + bind


Werkwoord: bind saam, saambind
Verlede tyd: het saamgebind

Betekenis:
• Om dinge so te bind dat dit bymekaar bly; vasmaak om 'n eenheid/geheel te vorm.

Gebruik:
• Kan jy asseblief die hout in 'n bondel saambind?

Sinoniem:
• aaneensluit
• bymekaarvoeg
• inbind
• saamknoop
• saamvleg
• vasheg
• verenig

Afgelei:
• saambindend
• saambinding

Vertaling:
Engels: to bind together, connect, join
Nederlands: samenbinden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandheelkunde
Volgende onderwerp: knopiespinnekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:11:24 UTC 2025