tandheelkunde [boodskap #140372] |
Mon, 03 October 2022 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandheelkunde
Afbreking: tand•heel•kun•de
Samestelling: tand + heelkunde
Selfstandige naamwoord: tandheelkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Mediese vakgebied wat siektes van die tande (en omliggende strukture) diagnoseer en behandel.
Gebruik:
• 'n Graad in tandheelkunde neem ongeveer vyf jaar.
Sinoniem:
• odontologie
Afkorting:
• tandh.
Verwant:
• tandheelkundig
• tandheelkundige
Vertaling:
Engels: dentistry, dental surgery
Nederlands: tandheelkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|