Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwadreer
kwadreer [boodskap #140369] Mon, 03 October 2022 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwadreer
Afbreking: kwa•dreer


Werkwoord: kwadreer
Verlede tyd: het gekwadreer

Betekenis:
• Om die kwadraat te bepaal; 'n getal met homself vermenigvuldig.

Gebruik:
• As 'n mens 5 kwadreer kry jy 25 (5×5=25).

Sinoniem:
• kwadrateer

Verwant:
• kwadraat
• kwadraties

Vertaling:
Engels: to square
Nederlands: kwadreren, kwadrateren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermenslik
Volgende onderwerp: vervrolik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:14:08 UTC 2025