| inhibeer [boodskap #140359] |
So., 02 Oktober 2022 20:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhibeer
Afbreking: in•hi•beer
Werkwoord: inhibeer
Verlede tyd: het geïnhibeer
Teenwoordige deelwoord: inhiberend, inhiberende
Verlede deelwoord: geïnhibeerde
Betekenis:
• Om die werking van iets te verminder of te stop.
Gebruik:
• Chroniese spanning inhibeer die liggaam se vermoë om infeksies af te weer.
Sinoniem:
• belemmer
• bemoeilik
• beperk
• keer
• muilband
• onderdruk
• rem
• strem
• teëhou
• teenhou
• verhinder
• vertraag
Antoniem:
• stimuleer
Afgelei:
• inhibeerder
• inhibeermiddel
• inhibering
• inhibisie
Vertaling:
Engels: to inhibit
Nederlands: inhiberen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|