Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » marog
marog [boodskap #140358] Sun, 02 October 2022 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
marog
Afbreking: ma•rog


Selfstandige naamwoord: marog
Meervoud:

Betekenis:
• Eetbare plant in die genus Amaranthus en wilde groente wat se blare vir spinasie gekook word.

Gebruik:
• Ons eet vanaand pap en marog.

Sinoniem:
• misbredie
• veldspinasie
• wildespinasie

Vertaling:
Engels: green amaranth, marog
Nederlands: veldspinazie
Tswana: thepe, marogo
Xhosa: imbuya
Zoeloe: utyutu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: basiliekruid
Volgende onderwerp: inhibeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:08:28 UTC 2025