agnaat [boodskap #140356] |
Sun, 02 October 2022 15:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agnaat
Afbreking: ag•naat
Selfstandige naamwoord: agnaat
Meervoud: agnate
Betekenis:
• 'n Bloedverwant aan vaderskant, dikwels die naaste bloedverwant aan vaderskant.
Gebruik:
• Indien daar geen geskikte agnaat gevind kan word nie, kan 'n kognaat die troon bestyg.
Antoniem:
• kognaat
Verwant:
• agnasie
Vertaling:
Engels: agnate
Nederlands: agnaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|