tiemie [boodskap #140355] |
Sun, 02 October 2022 08:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tiemie
Afbreking: tie•mie
Selfstandige naamwoord: tiemie
Meervoud: –
Betekenis:
• Kruidagtige plant wat se blare en takies as spesery gebruik word, Thymus vulgaris en verwante spesies.
Gebruik:
• Ma geur die hoender met 'n tikseltjie tiemie.
Afgelei:
• tiemie-olie
• tiemieblaartjies
Vertaling:
Engels: thyme
Nederlands: tijm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|