eierplant [boodskap #140353] |
Sun, 02 October 2022 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eierplant
Afbreking: ei•er•plant
Samestelling: eier + plant
Selfstandige naamwoord: eierplant
Meervoud: eierplante
Verkleinwoord: eierplantjie
Meervoud van verkleining: eierplantjies
Betekenis:
• Tropiese plant wat die eiervrug dra, Solanum melongena.
Gebruik:
• Die eierplant word as groente in die kookkuns gebruik, maar is volgens botaniese definisie eintlik 'n vrug.
Sinoniem:
• brinjal
• eiervrug
Vertaling:
Engels: eggplant, brinjal, aubergine
Nederlands: aubergine, eierplant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|