Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » banier
banier [boodskap #140349] Sat, 01 October 2022 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Betogers wat baniere swaai.
Betogers wat baniere swaai.
banier
Afbreking: ba•nier


Selfstandige naamwoord: banier
Meervoud: baniere
Verkleinwoord: baniertjie
Meervoud van verkleining: baniertjies

Betekenis:
• Vlag of ander voorwerp met 'n kenteken, leuse, slagspreuk, ens.
• Die boonste kenmerkende deel van 'n artikel of webbladsy.

Gebruik:
• O sien en aanskou die sterre op die wapperende banier! [Samoa se volkslied]
• Ons ontwerp 'n nuwe banier vir ons webwerf.

Sinoniem:
• vaandel
• veldteken
• vlag
• hoof
• opskrif
• titel

Afgelei:
• banierkop
• banierskrif
• kruisbanier
• krygsbanier

Vertaling:
Engels: banner, standard
Nederlands: banier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verrykend
Volgende onderwerp: konvensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:10:07 UTC 2025