Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verrykend
verrykend [boodskap #140343] Sat, 01 October 2022 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verrykend
Afbreking: ver•ry•kend
Samestelling: verryk + -end


Byvoeglike naamwoord: verrykend
Vergrotende trap: verrykender
Oortreffende trap: verrykendste
Attributief: verrykende
Partitief: verrykends

Betekenis:
• Wat 'n mens verryk (ryker maak).

Gebruik:
• Dit konferensie was verrykend en ek het baie geleer.

Sinoniem:
• heilsaam
• opvoedkundig

Afgelei:
• sielsverrykend

Vertaling:
Engels: enriching
Nederlands: verrijkend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verryk.
• Moenie "verrykend" met "verreikend" (wat wyd uitstrek) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerskomende
Volgende onderwerp: banier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:21:59 UTC 2025