Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sugting
sugting [boodskap #140341] Fri, 30 September 2022 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sugting
Afbreking: sug•ting
Samestelling: sug + -ting


Selfstandige naamwoord: sugting
Meervoud: sugtinge, sugtings

Betekenis:
• 'n Sterk begeerte of verlange; innerlike smeking.

Gebruik:
• Op haar lippe die verslae sugting: "Wat gaan nou van ons word?"

Sinoniem:
• bewening
• gekerm
• jammerklag
• kerming
• smagting

Afgelei:
• versugting

Vertaling:
Engels: sighing, wail
Nederlands: zucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berekening
Volgende onderwerp: eerskomende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:18:34 UTC 2025