Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berekening
berekening [boodskap #140340] Fri, 30 September 2022 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
berekening
Afbreking: be•re•ke•ning
Samestelling: bereken + -ing


Selfstandige naamwoord: berekening
Meervoud: berekeninge, berekenings
Verkleinwoord: berekeninkie
Meervoud van verkleining: berekeninkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van bereken (die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self).

Gebruik:
• Die berekening klop. Die berekening is foutief. Is dit 'n berekening of 'n raaiskoot?

Sinoniem:
• kalkulasie
• uitrekening
• uitsyfering

Afgelei:
• hellingberekening
• herberekening
• koersberekening
• kosteberekening
• prysberekening
• renteberekening
• tydsberekening
• winsberekening

Vertaling:
Engels: calculation, computation
Nederlands: berekening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nietigheid
Volgende onderwerp: sugting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:03:56 UTC 2025