enologie [boodskap #140336] |
Thu, 29 September 2022 13:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enologie
Afbreking: e•no•lo•gie
Selfstandige naamwoord: enologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Kennis van wyn en wynsoorte. Wetenskaplike bestudering die wynmaakproses.
Gebruik:
• Ek studeer enologie.
Sinoniem:
• wynboukunde
• wynkunde
Afgelei:
• enologies
• enoloog
Vertaling:
Engels: enologie
Nederlands: enologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|