Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omskakel
omskakel [boodskap #140329] Wed, 28 September 2022 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omskakel
Afbreking: om•ska•kel
Samestelling: om + skakel


Werkwoord: skakel om, omskakel
Verlede tyd: het omgeskakel

Betekenis:
• Om deur skakeling van die een na 'n ander vorm oor te gaan.

Gebruik:
• 'n Kragopwekker is 'n toestel wat meganiese energie in elektriese energie omskakel.

Sinoniem:
• omlei
• omsit
• omvorm
• oorplaas
• oorsit
• oorskakel
• transformeer
• verander
• verwissel

Afgelei:
• omskakelaar
• omskakeling

Vertaling:
Engels: to switch, change
Nederlands: omschakelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewerking
Volgende onderwerp: afskrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:50:19 UTC 2025