Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenkleurig
eenkleurig [boodskap #140317] Mon, 26 September 2022 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenkleurig
Afbreking: een•kleu•rig
Samestelling: een + kleur + -ig


Byvoeglike naamwoord: eenkleurig
Attributief: eenkleurige

Betekenis:
• Wat net een kleur het.

Gebruik:
• Die plant se blomme is eenkleurig geel.

Sinoniem:
• effekleurig
• isochromaties
• monochromaties
• monochroom
• monokleurig

Antoniem:
• gekleurd
• multikleurig

Afgelei:
• eenkleurigheid

Vertaling:
Engels: single coloured, uni-coloured, monochrome
Nederlands: eenkleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwerk
Volgende onderwerp: strooisuiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:22:43 UTC 2025