afwerking [boodskap #140314] |
Ma, 26 September 2022 15:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afwerking
Afbreking: af•wer•king
Samestelling: afwerk + -ing
Selfstandige naamwoord: afwerking
Meervoud: afwerkings
Verkleinwoord: afwerkinkie
Meervoud van verkleining: afwerkinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van afwerk (finale voorbereiding aanbring).
Gebruik:
• Die finale afwerking van die film vorder goed.
Sinoniem:
• afronding
• voltooiing
Afgelei:
• afwerkingsmasjien
• randafwerking
• vloerafwerking
Vertaling:
Engels: finishing, finishing touch
Nederlands: afwerking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|