Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tolbos
tolbos [boodskap #140312] Sun, 25 September 2022 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tolbos
Afbreking: tol•bos
Samestelling: tol + bos


Selfstandige naamwoord: tolbos
Meervoud: tolbosse
Verkleinwoord: tolbossie
Meervoud van verkleining: tolbossies

Betekenis:
• Ronderige bos wat, wanneer dit droog is, afbreek en soos 'n tol deur die wind rondgewaai word.
• 'n Protea in die genus Leucadendron wat se vrugte soos tolle lyk.

Gebruik:
• 'n Tolbos waai oor die stofpad.
• Die silwerboom is 'n bekendste tolbos wat landwyd in tuine aangeplant word.

Sinoniem:
• draaibos
• rolbos
• waaibos

Vertaling:
Engels: rolling bush; cone-bush
Nederlands: tolbos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkramp
Volgende onderwerp: ombudsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:55:00 UTC 2025