Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkramp
verkramp [boodskap #140311] Sun, 25 September 2022 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkramp
Afbreking: ver•kramp
Samestelling: ver- + kramp


Byvoeglike naamwoord: verkramp
Vergrotende trap: meer verkramp
Oortreffende trap: mees verkrampte
Attributief: verkrampte

Betekenis:
• Wat se spiere in krampe saamtrek.
• (figuurlik) Wat onwillig is om aan te pas; negatief is teenoor vernuwing.

Gebruik:
• Die ou man se rug is krom en verkramp.
• Hoe kan 'n mens so verkramp wees en net wil stagneer?

Sinoniem:
• behoudend
• bekrompe
• konserwatief
• oorversigtig
• outyds
• reaksionêr
• verouderd
• verstar
• verstok

Antoniem:
• verlig

Afgelei:
• verkramping
• verkramptes
• verkramptheid

Vertaling:
Engels: unenlightened, narrow-minded, ultra-conservative
Nederlands: verkrampt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hot
Volgende onderwerp: tolbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:44:19 UTC 2025