feestelik [boodskap #140307] |
Sun, 25 September 2022 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feestelik
Afbreking: fees•te•lik
Samestelling: fees + -telik
Byvoeglike naamwoord: feestelik
Vergrotende trap: feesteliker
Oortreffende trap: feestelikste
Attributief: feestelike
Partitief: feesteliks
Betekenis:
• Vrolik en uitgelate, soos by 'n fees.
Gebruik:
• Die atmosfeer was feestelik, soos dit behoort te wees by 'n braai.
Sinoniem:
• jolig
• opgewek
• opgewonde
• plesierig
• prettig
• uitgelate
• vreugdevol
• vrolik
Afgelei:
• feestelikheid
Vertaling:
Engels: festive, convivial, jovial, merry
Nederlands: feestelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|