Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rampatsjaan
rampatsjaan [boodskap #140306] Sat, 24 September 2022 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rampatsjaan
Afbreking: ram•pats•jaan


Selfstandige naamwoord: rampatsjaan
Meervoud: rampatsjaans, rampantjannas, rampetsjanies

Betekenis:
• 'n Velskoen van rou leer (dikwels nog met hare aan) en 'n sool wat van 'n motorbuiteband gesny is.

Gebruik:
• Die rampatsjaans is regtig gemaklik.

Vertaling:
Engels: tire sandal
Nederlands: sandal van autoband

Nota:
• Van Sotho, ramphašane, sandaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatskas
Volgende onderwerp: feestelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 18:05:04 UTC 2025