Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatskas
staatskas [boodskap #140305] Sat, 24 September 2022 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatskas
Afbreking: staats•kas
Samestelling: staat + -s- + kas


Selfstandige naamwoord: staatskas
Meervoud: staatskaste
Verkleinwoord: staatskassie
Meervoud van verkleining: staatskassies

Betekenis:
• Die finansiële middele van die staat.

Gebruik:
• Die oorlog het 'n groot las op die staatskas geplaas.

Sinoniem:
• fiskus
• skatkis
• tesourie

Vertaling:
Engels: treasury
Nederlands: staatskas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poedelnaak
Volgende onderwerp: rampatsjaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:59:02 UTC 2025