fiskus [boodskap #140303] |
Sat, 24 September 2022 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fiskus
Afbreking: fis•kus
Selfstandige naamwoord: fiskus
Meervoud: fiskusse
Betekenis:
• Die skatkis van die staat; staatskas.
• Staatsdepartement wat belasting vorder; belastingdiens.
Gebruik:
• Die staat se hoë salarisrekening melk die land se fiskus droog.
• Die vakbond het die hof genader oor die onregmatige afdankings by die fiskus.
Verwant:
• fiskaal
Vertaling:
Engels: fiscus, treasury, exchequer
Nederlands: fiscus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|