interseksie [boodskap #140302] |
Sat, 24 September 2022 15:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interseksie
Afbreking: in•ter•sek•sie
Selfstandige naamwoord: interseksie
Meervoud: interseksies
Betekenis:
• Die plek waar paaie of lyne kruis.
• Die oorvleueling van versamelings.
Gebruik:
• Die vrou se motor het in die middel van 'n besige interseksie gaan staan.
• Die interseksie van {2,3} en {3,4} is {3}.
Sinoniem:
• kruising
• kruispunt
• oorvleueling
• snyding
Afgelei:
• interseksiehoek
Vertaling:
Engels: intersection
Nederlands: intersectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|