Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbeskaaf
onbeskaaf [boodskap #140299] Sat, 24 September 2022 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbeskaaf
Afbreking: on•be•skaaf
Samestelling: on- + beskaaf


Byvoeglike naamwoord: onbeskaaf, onbeskaafd
Vergrotende trap: onbeskaafder
Oortreffende trap: onbeskaafste
Attributief: onbeskaafde
Partitief: onbeskaafds

Betekenis:
• Wat nie beskaaf is nie; sonder maniere of die nodige verfyndheid.

Gebruik:
• Die eiland se bewoners was volgens gerugte barbaars en onbeskaaf.

Wisselvorm:
• onbeskaafd

Sinoniem:
• barbaars
• grof
• onbedagsaam
• onbeskof
• ongemanierd
• onopgevoed
• primitief
• ru
• woes

Antoniem:
• beskaaf

Afgelei:
• onbeskaafdheid

Vertaling:
Engels: uncivilised, savage, unrefined
Nederlands: onbeschaafd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nabetragting
Volgende onderwerp: sinspeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:39:00 UTC 2025