uithaak [boodskap #140293] |
Fri, 23 September 2022 10:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uithaak
Afbreking: uit•haak
Samestelling: uit + haak
Werkwoord: haak uit, uithaak
Verlede tyd: het uitgehaak
Betekenis:
• Om iets uit 'n skakel uit te haal.
• (figuurlik) Om mal of laf te raak.
Gebruik:
• My skouer het uitgehaak.
• Ons gaan die naweek bietjie uithaak. Sy kop haak uit.
Sinoniem:
• loshaak
• onthaak
Antoniem:
• inhaak
Vertaling:
Engels: to hook out, unlink, unhitch
Nederlands: uithakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|