entomologie [boodskap #140291] |
Fri, 23 September 2022 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
entomologie
Afbreking: en•to•mo•lo•gie
Selfstandige naamwoord: entomologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskaplike bestudering van insekte.
Gebruik:
• Entomologie is dikwels 'n hulpwetenskap, veral vir die landbou, omrede sekere insekte as 'n pes kan optree.
Sinoniem:
• insektekunde
• insekteleer
Afgelei:
• entomologies
• entomoloog
Afkorting:
• entom.
Vertaling:
Engels: entomology
Nederlands: entomologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|