geboortekanaal [boodskap #140290] |
Thu, 22 September 2022 20:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geboortekanaal
Afbreking: ge•boor•te•ka•naal
Samestelling: geboorte + kanaal
Selfstandige naamwoord: geboortekanaal
Meervoud: geboortekanale
Verkleinwoord: geboortekanaaltjie
Meervoud van verkleining: geboortekanaaltjies
Betekenis:
• Kanaal waardeur die fetus tydens geboorte verlos word (van die baarmoeder na die buitewêreld beweeg).
Gebruik:
• Die baba se kop moet op sy nouste kant deur die geboortekanaal beweeg.
Vertaling:
Engels: birth canal
Nederlands: geboortekanaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|